WaterWise Logo  
   
     
    NSRI Emergency Number    
   
NSRI Newsroom
   
   
 
 
 
 
  Is your school WaterWise? Invite us to come to your school.  
 
  Summer time is beach time - school trips to the coast, afternoon jaunts on the beach with friends. Do you know what to do if things go wrong? Who would you call for help? What would you do if one of your friends was being swept out to sea?

Invite WaterWise to come to YOUR school to do a talk - either to your class, or to the whole school. Its fun, its funny, you'll be entertained and you'll learn how to be a hero!

Telephone Linda Els on 083 743 7203 for more information..

Ons besoek graag u skool

Verdrinking is die grootste oorsaak van dood deur middel van ongelukke. 'n Skokkende feit is dat so baie kinders dink hulle kan swem, maar nie besef dat verdrinking of amperse verdrinkings, daagliks plaasvind nie.

Met navorsing wereldwyd het WaterWise besluit om 'n bydrae te lewer in die ontwikkeling van die volgende:

* opleiding van kinders oor waterveiligheid
* om te wys wat om te doen as iets verkeerde gaan - hoe om te help

Die werkswinkels neem die vorm aan van demonstrasies en praktiese oefeninge van KPR. Die doelwit is grotendeels om lewens te red terwyl daar vir 'n ambulans gewag word. Kinders word geleer hoe om noodasemhaling en KPR toe te pas en wat om in noodsituasies te doen.

Bel Linda Els 083 743 7203 vir meer inligting..
 
 
" alt="Is your school WaterWise? Invite us to come to your school." border="0" />
" alt="" border="0" />
   
 
FUNDING PARTNERS:
  Engen Rotary transnet Western Cape Department of Agriculture