| |
| |
| |
| |
| |
Brandwacht NGK Primer
|
|
| |
| |
Damme roep : Kom swem by my!
Oppad na Brandwacht NGK Primer, ontdek ek die mooiste vallei wat ek ooit gesien het! Pragtige herfskleure van die landerye begroet my in hierdie besonderse plek!
Oppad skooltoe, ry ek weer verby vele damme; ek kan nie anders as om te dink "Wees waterwise" nie. Talle kinders loop verby hierdie damme oppad skooltoe. Soos van die kinders vir my se: Tannie, dit voel asof die damme vir ons roep: "Kom swem in my! Kom swem in my!"
Ek het die oggend redelik lank by die skool vertoef, want die groter kinders wou almal KPR op Annie oefen. Vir hulle was dit werklik 'n reuseondervinding. Hulle besef dat hulle lank vir 'n ambulans of nooddienste moet wag, indien hulp verlang word - WaterWise bemagtig kinders om lewens te red!
Soos julle op die foto's kan sien, was die kinders so opgewonde om meer en meer te leer van waterveiligheidwaterveiligheid.
|
|
| |
|
|
" alt="Brandwacht NGK Primer" border="0" /> |
" alt="Brandwacht NGK Primer" border="0" /> |
|