WaterWise Logo  
   
     
    NSRI Emergency Number    
   
NSRI Newsroom
   
   
 
 
 
 
  Bergendal Primêr  
 
  Bergendal Primêr is 'n pragtige skool naby Paarl, waar kinders van omliggende plase met volop plaasdamme skoolgaan. Ja, almal se hande het omtrent gelug toe ek vra: “ Wie swem almal in plaasdamme?”

Ek kon definitief ervaar dat die kinders en onderwysers baie geleer het met die WaterWise werkswinkels wat by hul skool aangebied is.

Die senior kinders het spontaan vrae gevra en die praktiese oefening op Annie was 'n ongelooflike ervaring vir die skoliere.

Eoudia Erasmus
 
 
" alt="Bergendal Primêr" border="0" />
" alt="Bergendal Primêr" border="0" />
   
 
FUNDING PARTNERS:
  Engen Rotary transnet Western Cape Department of Agriculture