WaterWise Logo  
   
     
    NSRI Emergency Number    
   
NSRI Newsroom
   
   
 
 
 
 
  Amstelhof Primêr  
 
  Aangesien Amstelhof PS meer as 700 kinders in hul laerskool het, moes ek 'n paar werkswinkels aanbied. Goeie dissipline en lekker samewerking met die kinders het die oggend baie suksesvol verloop.

Hoewel kinders mos sê dat hulle almal kan swem, moes ek weer van 'n paar gevalle hoor waar kinders deur hul eie maats uit die water gehaal is. Ongelukke gebeur gou - min besef die kinders dat hul besig is met lewensgevaarlike speletjies in die water nie.

Tydens die werkswinkels noem ek herhaalde kere dat ek nie die kinders wil bangmaak vir water nie, maar dat ons hulle bewus wil maak van die gevare van water - en natuurlik wat om te doen as een van hul maats in die moeilikheid kom.

Eoudia Erasmus
 
 
" alt="Amstelhof Primêr" border="0" />
" alt="Amstelhof Primêr" border="0" />
   
 
FUNDING PARTNERS:
  Engen Rotary transnet Western Cape Department of Agriculture